DM was ‘n persoon met opregtigheid in die Plant bedryf, hy het sy sê gesê en by sy standpunt gebly wat hy gemaak het, met die bedoeling om altyd die BESTE vir sy voorliefde uit te leef en die mense om hom wat die PLANT Bedryf net so waardeer het. Daar is min mense in die bedryf wat so ‘n passie gehad het vir werk, omstandighede en wat altyd tyd gehad het om af te staan om ‘n anderpersoon op te lig in die bedryf. Hy het van dag een af gesê toe hy in standerd 7 sy eerste kwekery begin het, gesê ek gaan een dag die beste kwekery in die land hê, en so het hy dit 7 keer aan almal bewys. Daarna het hy ook gesê dit is tyd vir ander Tuinsentrums om die geleentheid te kry en was bereid om terug te staan en die geleentheid vir ander ook aan te bied. En vir dit dink ek, hy verdien dit om vereer te word met hierdie toekenning of selfs meer!!
Sy “legacy” sal elke dag voortgeleef word vir dit wat hy gedoen en gestaan het in die PLANT BEDRYF en vir sy medemens.
This Member took the Jimie Malan Trophy for SANA’s GCA Garden Centre of the Year no less than seven times! The first of these was in 2006, but then the equally competitive Pretty Garden Centre team took it away for two years in a row. Then followed 2010, 2011, 2012, and then another three-year reign in 2014, 2015 and 2016. What an absolutely outstanding achievement, unequalled within SANA except only for one well-known Home Store.
There is no question that this level of achievement and contribution has rightfully earned SANA’s highest honour and while it is with deep regret that this occurs posthumously, the EXCO decision was unanimous, SANA’s Gold Medal is awarded to DM Hoffman.